Short description
Hierdie titels bevat die oorspronklike Ladybirdoorvertellings met nuwe illustrasies, ryk aan detail en kleur. Saam vertel die woorde en prente die stories wat kinders die graagste wil hoor en wat grootmense as kosbare skat uit hul eie kinderjare onthou.