Short description
Onwaarskynlike minnaar Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir Bianca. En nou is hy terug … met 'n beeldskone verloofde. Hierdie Henk krap haar om – soos geen ander man nog ooit kon regkry nie.
Long description
Onwaarskynlike minnaar Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir Bianca. En nou is hy terug … met 'n beeldskone verloofde. Hierdie Henk krap haar om – soos geen ander man nog ooit kon regkry nie. Onvervulde passie Op Swakopmund word die ooreiste operadiva Anshua du Pre weer Ansa du Preez. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy agterkom haar huisbaas is 'n fotojoernalis. Want sy haat die pers.