Liefling Die Movie

Hierdie musiekfliek draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, n meisie met n passie vir die lewe en n neus vir avontuur! Liefling bly op n... more
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R143.95
Now:
R115.95
eBucks:
eB1 160
Discovery Miles:
1 160
  • Pintrest

Short description

Hierdie musiekfliek draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, n meisie met n passie vir die lewe en n neus vir avontuur! Liefling bly op n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira.

Long description

Soos die titel 'Liefling' reeds verklap, is hierdie 'n liefdesverhaal wat vertel word, deur gebruik te maak van bekende en geliefde Afrikaanse musiek van so ver terug as die 70's tot nou!

Hierdie musiekfliek draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, 'n meisie met 'n passie vir die lewe en 'n neus vir avontuur! Liefling bly op 'n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en Katy, die huishoudster en vertroueling. Pa Simon is 'n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende, Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan woon by sy Ouma, Elsa Ferreira. 

Die storie skop af in 'n Desember vakansie. Rykmansdogter, Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira, wat weer sy oog op Liefling het.

Die noodlot bring verliefdes, vriende, en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is 'n liefdesverhaal vol trane en lag, musiek en dans.

Product details

Duration:
6720

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Luve dit
Reviewed by Charney from Cape Town on 25 February 2013
2 of 2 people found the following review helpful:

My dogtertjie (4) is mal daaroor en sing al die liedjies saam. Sal dit sterk aanbeveel vir gesinne - wat iets skoons en mooi soek vir hulle kinders om ook te sien.

Was this review helpful?    

 

  Happy customer!
Reviewed by Theresa from Bellville on 02 November 2012
4 of 9 people found the following review helpful:

I recently ordered a dvd and e-books from kalahari. I had some difficulty to download the books, but the people at kalari sorted that out without any problem. Thanks for great service.

Was this review helpful?    

 

  Liefling
Reviewed by Unknown from Pietersburg, South Africa on 20 February 2011
787 of 1690 people found the following review helpful:

Brilliant!!!!

Was this review helpful?    

See more reviews