Lien se lankstaanskoene

Author:
Derick van der Walt
Format:
Softcover

Now:R119.95
eBucks:eB1200

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Lien se lankstaanskoene

Short description

Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou 'n gevangene, en haar ma weens haar onvermoe om die situasie te verwerk, 'n alkoholis word.

Long description

Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou 'n gevangene, en haar ma weens haar onvermoe om die situasie te verwerk, 'n alkoholis word. Al wat oorbly van die glans van 'n vroee lewe is 'n woordlose video met grepe uit gelukkige tye saam. Die besorgheid van 'n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood op die tafel te sit. Vir haar en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, elk met hulle eie verwondheid, herwin Lien vir haar 'n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir 'n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in 'n vermomming op 'n straathoek bedel, waar sy randkarakters soos Roos en Tibbey leer ken en sy geleidelik hulle vertroue en vriendskap wen. Ondanks uitdagende omstandighede slaag sy daarin om 'n verantwoordelikheidsin te kweek wat hulle posisie as gesin ook geleidelik positief beinvloed. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede. Vanaf die aangrypende openingstoneel word die aandag geboei met stilistiese vernuf, oortuigende karakterisering en geloofwaardige ruimte-beelding.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624046684
Publication date:
September 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
265g
Pages:
128

More buying options

View all 5 new from R70.006 used from R50.00
Queries
R50.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Sonja van der Merwe  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Inside as new.
0

R50.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Elize Swart  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Name written in front, few pencil markings
0

R50.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Freddo  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Used as a school set work. Highlighted in some sections.
0

R50.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Sonja van der Merwe  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R60.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Antidote  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1 2 3      Next page 

Other products to consider

Droombos Boek 4: Talienkie tandmuis en die dief
Droombos Boek 4: Talienkie tandmuis en die dief

Author:
Annelize Bester
Now R67.95
(eB 680)
Blinde Sambok
Blinde Sambok

Author:
Riana Scheepers
Now R82.95
(eB 830)
Die stoutsterte: Poot aan wal
Die stoutsterte: Poot aan wal

Author:
Marianna Brandt
Now R112.95
(eB 1130)
Fiela Se Kind: Skooluitgawe
Fiela Se Kind: Skooluitgawe

Author:
Dalene Matthee
Now R130.95
(eB 1310)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Lien se lankstaanskoene

Lien se lankstaanskoene

Now:R119.95
eBucks:eB1200
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter