Mahala

Vrees was al so deel van hom dat hy dit nie meer as vrees herken het nie. more
Author:
Chris Barnard
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 98.00  | 2 used from R 97.00
Now:
R215.00
eBucks:
eB2 150
Discovery Miles:
2 150
  • Pintrest

Short description

Vrees was al so deel van hom dat hy dit nie meer as vrees herken het nie.

Long description

Vrees was al so deel van hom dat hy dit nie meer as vrees herken het nie. Dit was in sy versigtige, byna sluipende manier van stap; in sy onrustige, wantrouende oë; in sy buitengewoon sagte stem; in sy soms stamelende manier van praat. Delport het homself selde nog daaraan herinner dat hy versigtig moet wees, sy oe oop moet hou. Dit was al vir hom normaal dat hy nie graag vreemdes ontmoet nie, dat hy net Caipemba toe gaan as dit noodsaaklik is. Hy het soveel duisend kriekende nagte onthou; tussen skemeraand en skemerdag soveel duisend muskiete se gesing, en tromme wat byna onhoorbaar ver die donker in pols. Soveel dae se sonne en sondes het in sy lyf gebrand, terwyl hy gewag het en soms wel bang was en soms dapperder - gewag het op 'n deur wag oopgaan, 'n struik wat skielik sal roer en oopgaan voor Ritter se gesig. Hy sou uit die son verskyn, daardie lang en lenige man, sy hand gereed op die rewolwer in sy bosbaadjie se sak. Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Vir Delport was sy 'n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring - sy gesig, in die vorm van 'n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie?

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624043898
Publication date:
April 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
230g
Audience:
General

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 3 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R97.00 + R35.00 Post office delivery Like New Books4Change

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
28 Aug 2010
Location:
Strand, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Books are posted as soon as we receive your order (week days). 2 - 7 Days for delivery to your local Post Office depending on destination. Books4Change is a reliable online bookseller with a proven track record. 549

Add to basket
R98.00 + R35.00 Post office delivery New Legendary Books

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
15 Apr 2012
Location:
Maroeladal, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Excellent condition.

Add to basket
R150.00 + R35.00 Post office delivery Like New PD Bredenkamp

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
08 Feb 2011
Location:
DELMAS, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Like new

Add to basket