Maklike maaltye vir babas en kleuters

Author:
Deirdre Randall
Format:
Softcover

Now:R126.95
eBucks:eB1270

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Short description

Die meer as 150 resepte sluit ou gunstelinge sowel as nuwe maaltyd-idees in en sal enige kind 'n gesonde wegspringplek gee. Wat meer is, daar is oorgenoeg kreatiewe en verbeeldingryke voorstelle om kos aptytlik en prettig voor te sit.

Long description

Die meer as 150 resepte sluit ou gunstelinge sowel as nuwe maaltyd-idees in en sal enige kind 'n gesonde wegspringplek gee. Wat meer is, daar is oorgenoeg kreatiewe en verbeeldingryke voorstelle om kos aptytlik en prettig voor te sit. Die title dui aan watter resepte vir maaltye van baba- en kleutergrootte is, watter kan dien as gesinsmaaltye, watter in groot maat voorberei kan word en hoe om dit te bevries. 'n Afdeling oor kos vir kinders met allergiee en siektes verduidelik ook hoe om die kos te kook en voor te berei. Praktiese raad word gegee oor voeding, die speen van kinders, maaltyd en spyskaartbeplanning, watter kos om te vermy en die vorming van ‘n positiewe gesindheid teenoor gesonde kos.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781770076600
Publication date:
April 2008
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
412g
Pages:
96
Illustrations:
35 Volkleurfoto's

Other products to consider

Eet vir volgehoue energie 1
Eet vir volgehoue energie 1

Author:
Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Now R180.95
(eB 1810)
Eet vir volgehoue energie 4
Eet vir volgehoue energie 4

Author:
Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Now R180.95
(eB 1810)
Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid
Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid

Author:
Hilda Lategan
Now R189.95
(eB 1900)
Volledige Kookboek Vir Diabete
Volledige Kookboek Vir Diabete

Author:
Wendy Silver
Now R84.95
(eB 850)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Now:R126.95
eBucks:eB1270
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter