Matilda

Author:
Roald Dahl
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R94.95
eBucks:eB950

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Matilda

Short description

Daar is ‘n Matilda in baie van ons: ‘n baie slim meisietjie met ouers wat haar nie verstaan nie en ‘n vreesaanjaende juffrou wat haar lewe vergal. Deur een die wêreld se gewildste kinderverhaalskrywers met titels soos Charlie and the Chocolate Factory, The Witches en Danny, the Champion of the World.

Long description

Matilda is 'n buitengewone slim meisietjie wat nie genoeg kan kry van boeke en van lees nie. Haar ouers, Mnr en Mev Wormwood, dink sy is net 'n laspos. Volgens haar is al wat haar ouers doen om televisie te kyk en geld te maak deur mense te verneuk. En sy is nie verkeerd nie. Sy besluit om hulle te straf en ontdek dan dat sy bonatuurlike kragte het. Dit kom heel handig te pas, nie net by die huis nie, maar ook by die skool waar hulle aaklige skoolhof hulle al hul dae gee.

Product details

Illustrator:
Quentin Blake
Translator:
Kobus Geldenhuys
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798145459
Publication date:
August 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
370g
Edition:
New title
Readership:
Children

Other products to consider

Koning Henry
Koning Henry

Author:
Carina Diedericks-Hugo
Now R83.95
(eB 840)
Vincent van Gogga
Vincent van Gogga

Author:
Philip de Vos
Now R94.95
(eB 950)
Die spree met foete
Die spree met foete

Author:
Philip de Vos
Now R115.95
(eB 1160)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  maag kielie lekker
Reviewed by Mrs Jeanne Viljoen on 23 April 2007
3940 of 8054 people found the following review helpful:

Met Dahl se aweregse humor kan jy selde verkeerd gaan vir 'n kinderboek. Vertaling is puik en die prys maak dit'n winskopie. Dit is nie vir 'n beginner nie , maar kan vir ure se pret sorg as dit voorgelees word vir vanaf 5jariges.

Was this review helpful?    

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter