Short description
Dit is meer as net nog 'n kinderbybel. Dis 'n lewende avontuur waarin jy en jou kind ons wonderlike God van nader leer ken.
Long description
Dit is meer as net nog 'n kinderbybel. Dis 'n lewende avontuur waarin jy en jou kind ons wonderlike God van nader leer ken. 'n Kort gebed lei kinders om hulle hart vir God oop te maak en op sy liefde te antwoord. Die praathoekie help klein handjies om in die Bybelstorie in te klim en, deur kyk-en-doen, die boodskap in te skerp.