HAAR SOEKE NA LIEFDE LEI TOT OORGAWE AAN KURT (COERTZE) OP DIE AGTERSITPLEK VAN SY KAR. INNERLIKE TELEURSTELLING IN HULLE OPTREDE, DIE VERMOEDE DAT SY VERWAGTEND IS EN DIE AFKOELIN IN KURT SE HOUDING LEI TOT HAAR SELFMOORD POGING.
Die traumatiese onderviding van 'n standerd 9 skolier, Elizabeth, en die invloed van haar ouers se egskeiding op haar, op 'n tydstip van seksuele ontwaking in haar lewe.
Haar soeke na liefde lei, soos in duisende kinders se lewens, tot oorgawe aan Kurt op die agtersitplek van sy kar.
Innerlike teleurstelling in hulle optrede, die vermoede dat sy verwagtend is and die afkoeling in hulle verhouding na die seksdaad, lei tot haar selfmoord poging.