Net aliens eet spinasie

Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom... more
Author:
Jaco Jacobs
Format:
Softcover
Edition:
1

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 40.00
Now:
R125.00
eBucks:
eB1 250
Discovery Miles:
1 250
  • Pintrest

Short description

Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hy's tog so oulik.

Long description


Wat maak jy as daar ’n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hy’s tog so oulik...

En wat maak jy as jou ouma jou vra om haar te help om ’n vampier in die graadeentjies se klas te gaan vang? Jy gaan saam, natuurlik! Want dis nie elke dag dat jy sal sien hoe jou ouma ’n knoffel-bazooka gebruik nie...

Maar wat maak jy as jy wil uitvind wat in die res van die stories aangaan? Jy lees die boek, natuurlik! Want jy wil nie uitmis nie...

’n Versameling tonekrul-lekker stories deur die gewilde jong skrywer van Pretpark, ’n grilstorie vir jong lesers.



What do you do when an alian suddenly lands in your pool? You hide it, of course! You don’t want it to be taken away to some laboratory to be cut open and studied, because he’s so cute and you want to keep him...

And what do you do when you grandmother wants you to help her catch a vampire? You help her, of course! Because you want to see how she handles a garlic spewing bazooka...

And what do you do if you want to know more about what’s going on in the rest of these stories? You read the book, of course...

A collection of seven thrilling and fun-filled stories that will keep you reading to the end.

Product details

Illustrator:
Jeanine Henning
Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798144896
Publication date:
January 2005
Length:
230mm
Width:
168mm
Weight:
248g
Edition:
1
Pages:
72
Readership:
Young adult
Audience:
Teens / Young adults
Pages:
72

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R40.00 + R35.00 Post office delivery Good booksagain.co.za

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
31 Jan 2010
Location:
Johannesburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ships within three working days.

Add to basket