Only from 3rd party sellers

Nuwe Afrikaans Sonder Grense

Hierdie baie gewilde reeks is deeglik herwerk en aangepas om te voldoen aan die leeruitkomste en assesseringstandaarde van die hersiene nasionale... more
Author:
Gouws, Sonia; Latti, Mari
Format:
Softcover
Edition:
New title

3rd Party:
used from R 40.00
  • Pintrest

Short description

Hierdie baie gewilde reeks is deeglik herwerk en aangepas om te voldoen aan die leeruitkomste en assesseringstandaarde van die hersiene nasionale kurrikulum.

Long description

Hierdie baie gewilde reeks is deeglik herwerk en aangepas om te voldoen aan die leeruitkomste en assesseringstandaarde van die hersiene nasionale kurrikulum. Die resultaat is 'n vaartbelynde produk wat op 'n leerdervriendelike manier leerders aangryp om Afrikaans te leer en te waardeer. Die skrywers van hierdie beproefde produk is alom bekend en geliefd deur onderwysers vir die entoesiasme waarmee hulle Afrikaans as addisionele taal bevorder. Die reeks bied 'n verskeidenhied tekste, aangevul met opdragte, aktiwiteite, taalteorie en lyste woordeskat, wat leerders motiveer en begeester om die taaluitkomste te bemeester. Die geillustreerde en oorsponklike materiaal in die leerderboek verseker dat daar nooit 'n vervelige oomblik in die Afrikaans-klas is nie, omdat: leerders interaktief in groupies deelneem aan aktiwiteite soos aksiespeletjies, liedjies, rympies, rolspel en dramatisering; inligting kan bekom en verwerk deur middle van eenvoudige opnames, tabelle en lyste; sinvol in groepe kan kommunikeer en saamwerk om probleme soos kopkrappers en raaisels op te los; die reeks 'n multikulturele aanslag het waarmee alle leerders in Suid-Afrika kan identifiseer; leerders aan verbeeldingryke stories en aktiwiteite blootgestel word; leerders die geleentheid kry om hul eie vordering deurlopende te assesseer.

Product details

Imprint:
MASKEW MILLER LONGMAN
Publisher:
Pearson Education
ISBN:
9780636059436
Publication date:
January 2004
Weight:
250g
Edition:
New title
Readership:
Grade: 6
Audience:
Schools

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 3 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R40.00 + R35.00 Post office delivery Acceptable Kanitha Marshman

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
30 Jan 2013
Location:
johannesburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R80.00 + R35.00 Post office delivery Like New Ansellia Pieterse

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
15 Dec 2011
Location:
Menlyn, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Grade 6. Some crease folds on back cover and top corner is lifting slightly. Pencil marks rubbed out and some light markings may remain. Faults in text corrected in pen on pages 87 and 115.

Add to basket
R80.00 + R35.00 Post office delivery Good Manuella Botha

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
04 Jan 2013
Location:
ZIMBALI, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket