Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Afrikaans (AFK202U) by lecturer Henrietta Maria Roos
D J Opperman se Kleuterverseboek is een van daardie boeke waarvan daar in elke huis een behoort te wees. Dit is 'n Afrikaanse classic wat nou, ná baie jare, op openbare aandrang weer beskikbaar gestel word. 'n Ouer wat vir sy kind 'n boek soek met Afrik