Ons hou partytjie

Author:
Jenny Dodd
Format:
Hardcover

Now:R153.95
eBucks:eB1540

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Ons hou partytjie

Short description

Teen die tyd weet ma's (en pa's) dat die skrywer se partytjieboeke onontbeerlik is om te verseker dat hul kinders se partytjies so te se kinderspeletjies is om te organiseer.

Long description

Teen dié tyd weet ma’s (en pa’s) dat Jenny Dodd se partytjieboeke onontbeerlik is om te verseker dat hul kinders se partytjies so te sê kinderspeletjies is om te organiseer. Ons hou partytjie gaan op soortgelyke wyse as Partytjie-idees vir Kinders en Partytjiepret voort, met ’n nuwe reeks fantastiese temas vir kinderpartytjies wat jou nie te veel geld uit die sak sal jaag nie.

Jenny lei jou met die beplanning, uitnodigings, kos (waaronder koekresepte), dekor, temas en vermaak. Die temas kan vir verskillende ouderdomsgroepe aangepas word, van kleintjies tot tieners (en soms selfs nóg ouer), asook vir verskillende geleenthede.

Die temas is:

  • Polkakolle
  • Putjiespel
  • In die kleine
  • Formule 1
  • Partytjiegoggas
  • Kranige kokke
  • Pret op ys
  • Bestemming Mars
  • Betowerde woud
  • Pret op die plaas
  • Blink brandweerwa
  • Die groot nommer 1
  • Karatekampioene
  • Ponieparade
  • Skipbreuk
  • Wêreldbekersokker
  • Steentydperk
  • Hoërskool-opskop
  • Misdaadtoneel
  • Reis na Egipte
  • Product details

    Publisher:
    Struik Lifestyle
    ISBN:
    9781770077799
    Length:
    280mm
    Width:
    215mm
    Pages:
    168
    Illustrations:
    160 volkleurfoto's

    Other products to consider

    Xtra Naughty Cakes: Step-By-Step Recipes for 19 Cheeky, Fun Cakes
    Xtra Naughty Cakes: Step-By-Step Recipes for 19 Cheeky, Fun Cakes

    Author:
    Debbie Brown
    Now R183.95
    (eB 1840)
    50 Easy Party Cakes
    50 Easy Party Cakes

    Author:
    Debbie Brown
    Now R141.95
    (eB 1420)

    Customer reviews & ratings

    Buy this product

    Ons hou partytjie

    Ons hou partytjie

    Now:R153.95
    eBucks:eB1540
    In my basket
    Your basket is empty
    Free delivery on orders over R250 *
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
    Earn with Visa Premium
     
    eBucks
     
    RSS
    Topverkopers
    1.
    Semi Soet
    Was R143.95
    Now R126.95
    (eB 1270)

    2.
    Hoofmeisie
    Was R148.95
    Now R131.95
    (eB 1320)

    3.
    Platteland
    Was R143.95
    Now R126.95
    (eB 1270)

    4.
    Riaan Cruywagen - Wat's nuus
    Was R179.95
    Now R117.95
    (eB 1180)

    5.
    Die staat teen Anna Bruwer
    Now R153.95
    (eB 1540)

    6.
    Storieman Omnibus 1
    Now R139.95

    7.
    Jakhalsdans
    Was R119.95
    Now R48.95
    (eB 490)

    8.
    Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
    Now R138.95
    (eB 1390)

    9.
    Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
    Now R138.95
    (eB 1390)

    10.
    Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
    Was R138.95
    Now R122.95
    (eB 1230)

    m.kalahari.com
     
    Newsletter