Short description
In Orkney Snork Nie, die Movie, (Dis lekker by die see) gaan ons saam met die van Tonders gesin met vakansie Margate toe. Hendrik wil visvang, die kinders gaan speel en swem, Yollie en Maggie wil tan en Ouboet het 'n selfgeboude opgewarmde snelboot (Spuitpoep II) wat hy in die see wil uittoets.
Long description
Hulle droomvakansie word gesaboteer deur 'n Johannesburgse sake sindikaat, wat die karavaanpark waar hulle vakansie hou wil koop, platslaan en 'n winkelsentrum oprig. Maar dan kry hulle te doen met die van Tonders wat nie met hulle laat mors nie. Skaterlag van begin tot einde
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Lekker by die see
Reviewed by Stefan from Johannesburg, South Africa on 29 March 2013
Enjoyed it!
Was this review helpful?

Orkney Snork Nie 1
Reviewed by Unknown on 06 December 2012
1 of 2 people found the following review helpful:
The sound on this DVD is not very good.
But a great movie to watch!
Was this review helpful?

afrikaans
Reviewed by DEON from pretoria sa on 16 November 2012
2 of 8 people found the following review helpful:
puik. lekker om weer ou afrikaanse fils te kan kyk.
Was this review helpful?
See more reviews