Ouens is nie pizzas nie

Author:
Tania Brink
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Ouens is nie pizzas nie Out of stock

Short description

ATKV-Kinderboektoekennings 2007: Selfleeskategorie: graad 8-10
Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie.

Long description

Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie. Dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties: Markus met die blonde hare en blou oe en Abrie, die geheimsinnige donkerkop. Zanelle se vermoede dat albei boeties op Anja verlief is, val op dowe ore. Maar dan gebeur daar iets wat Anja en Zanelle woedend maak vir die twee sexy broers...en dinge raak warmer as 'n Mexikaanse pizza met ekstra chilli-sous!

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799340983
Publication date:
January 2006
Pages:
88
Readership:
Young adult

Other products to consider

Trompie die leier
Trompie die leier

Author:
Topsy Smith
Now R78.95
(eB 790)
Alicia en die Zitzappers
Alicia en die Zitzappers

Author:
Nelia Engelbrecht
Was R110.00
Now R24.95
(eB 250)
My Roald Dahl: Matilda
My Roald Dahl: Matilda

Author:
Roald Dahl
Now R91.95
(eB 920)
New Moon
New Moon

Author:
Stephenie Meyer
Now R108.95
(eB 1090)

Out of stock

Ouens is nie pizzas nie

Ouens is nie pizzas nie

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter