Oulap se blou

Author:
Chris Barnard
Format:
Trade paperback

Now:R135.95
eBucks:eB1360

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Oulap se blou

Short description

Daardie tyd was die enigste tyd wat die wereld 'n volmaakte plek was, se die verteller in een van verskeie stories oor seunskinders in 'n pastorale wereld van onskuld.

Long description

Daardie tyd was die enigste tyd wat die wereld 'n volmaakte plek was, se die verteller in een van verskeie stories oor seunskinders in 'n pastorale wereld van onskuld – en tog nooit sonder 'n sydelingse blik op die slang in die paradys nie: die foon lui in die gang, sy ma se al hoe minder, die dood van 'n buurdogter wat sy eerste waardering vir vroulike skoonheid geinspireer het. Min kan Chris Barnard sy fyn aangevoelde uitdrukking van liefde en verlange nadoen, met soveel ekonomie van segging en soveel helderheid van styl. Die eenvoud van die stories verberg die diepte van hulle peiling van die menslike tweeling van glorie en onvolmaaktheid. Altyd met 'n liefhebber se bewondering vir die teenoorgestelde geslag, druk baie van die stories hulle sin vir verlange uit in die vorm van mense op reis. Maar dis ook van hierdie verhale wat vir die kostelikste humor in die bundel sorg. Oulap se blou is 'n title wat vier, betreur vertroos, en ons 'n bietjie beter laat verstaan wat dit beteken om 'n mens te wees.

Product details

Publisher:
Umuzi
ISBN:
9781415200667
Publication date:
September 2008
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
219g
Pages:
144

Other available formats


Other products to consider

Brug van die esels
Brug van die esels

Author:
Dalene Matthee
Now R175.95
(eB 1760)
The Satanic Verses: (New Edition)
The Satanic Verses: (New Edition)

Author:
Salman Rushdie
Now R127.95
(eB 1280)
Donkermaan: (1ST - 2000)
Donkermaan: (1ST - 2000)

Author:
Andre P. Brink
Now R198.95
(eB 1990)
Die Hart Van Ons Huis
Die Hart Van Ons Huis

Author:
Marita van der Vyver
Now R180.95
(eB 1810)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Oulap se blou

Oulap se blou

Now:R135.95
eBucks:eB1360
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter