Short description
Louisa Pansegrouw is geseën met ’n belangstelling in feitlik elke onderwerp onder die son en ’n lewenslange liefde vir die oplos van woord- en ander raaisels. Sy het oor meer as twintig jaar blokkiesraaisels in feitlik elke Afrikaanse tydskrif en koerant