Short description
Gepetto besluit om 'n pop uit hout te kerf wat dan lewendig word en die wereld om hom begin verken. deur al sy erfaringe kom hy voor veskeier situasies te staan waar hy belangrike besluite moet neem. In die proses dwaal hy weg van Gepetto maar besluit tog op a dag om terug te keer wanneer hy en Gepotto mekaar in 'n walvis se maag raakloop.