Pippie Langkous Gaan Aan Boord

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim... more
Author:
Lindgren, Astrid
Format:
Softcover
Edition:
1

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R102.00
eBucks:
eB1 020
Discovery Miles:
1 020
  • Pintrest

Short description

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs.

Long description

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek!

Product details

Illustrator:
Hollander, Carlton
Translator:
Ferreira, Nerina
Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798142939
Publication date:
August 2002
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
185g
Edition:
1
Pages:
120
Readership:
Children
Audience:
Children
Pages:
120

Customer reviews & ratings