Video

Platteland

Platteland, Suid-Afrika se nuutste en grootste musiekrolprent tot op datum, was landwyd in teaters op 25 November 2011 vrygestel. Met R 1.7 miljoen... more
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 110.00
Was:
R143.95
Now:
R115.95
eBucks:
eB1 160
Discovery Miles:
1 160
  • Pintrest

Short description

Platteland, Suid-Afrika se nuutste en grootste musiekrolprent tot op datum, was landwyd in teaters op 25 November 2011 vrygestel. Met R 1.7 miljoen tydens die openings naweek, beloof die dvd om een van die GROOSTE verkopers vir 2012 te wees. Die rolprent vertel die verhaal van Riana van Niekerk (Lianie May) wat alles in vermo sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira (Steve Hofmeyr) het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius (Bok van Blerk) is n swerwer met sy eie geheime.

Long description

Die verfilming van die nuwe Afrikaanse fliek, Platteland, het Vrydag 9 Januarie 2011 in die Vrystaatse dorp, Vrede, begin. Platteland is die 'breinkind' van Sean Else en Deon Opperman en sluit 'n imposante groep Afrikaanse akteurs in.

Platteland handel oor 'n boervrou wat byna als verloor en van voor af op haar eie moet begin.

Die twee hoofrolle word deur Bok van Blerk en Lianie May vertolk. Daar is 'n hele paar "sangers wat hulle lyf akteur hou", soos Steve op sy Facebook-blad sê! Behalwe vir die twee hoofrolle kan jy ook vir Steve self, Jay du Plessis, Vaughn Gardiner en Karlien van Jaarsveld in dié fliek sien.

Product details

Duration:
7260

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Platteland
Reviewed by Karin from Pretoria on 01 November 2012
2 of 7 people found the following review helpful:

Fantastic movie, het dit baie geniet!

Was this review helpful?    

 

  Vrede op Vrede
Reviewed by Cobus on 01 March 2012
48 of 128 people found the following review helpful:

Wat 'n wonderlike film. Die akteurs het ongelooflike sangtalent! Ek persoonlik het vir Vilje Maritz skool gegee en dit was nogal snaaks om die man so lank te sien stil sit in 'n klas... En sjoe- die Vrystaat is ongelooflik mooi. Die skote wat in die film geneem is moet gesien word!

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R110.00 + R35.00 Post office delivery New Judsown007

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
17 Jan 2012
Location:
Johannesburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Viewed once

Add to basket
R149.00 + R35.00 Post office delivery New Tokolosh SA

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Sep 2012
Location:
Moreletaridge, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ex-display stock. Box might have been opened but disc brand new and never played. Ships next Business day.

Add to basket