Write a review for this product.
Rate this product.

Poena is s@@t
Reviewed by Unknown from Pietermaritzburg on 09 November 2012
5 of 5 people found the following review helpful:
Vulgar is the only word to describe it. Some actors must have been absolutely desperate for money!
Was this review helpful?

Die beste Afrikaanse fliek
Reviewed by Unknown from Rson on 27 November 2007
2622 of 5554 people found the following review helpful:
Kan nie beter nie, hoor die opvolg is in die maak, kan nie wag nie, dit is die beste ooit!
Was this review helpful?

Dit is histeries snaaks!
Reviewed by A Heymans from Harrismith on 14 September 2008
2360 of 5039 people found the following review helpful:
Die skreeusnaakse Poena is werklik 'n balsem vir ons land waar dit so sleg gaan. Die humor en reguit manier van praat prikkel die lagspiere, laat jou vergeet van al jou probleme en is net pleinweg snaaks! Dit is 'n tops fliek, Wille en Pieter Esterhuizen! Na die maan met die mense wat daaroor kla, hulle weet nie wat is snaaks nie! Kan nie wag vir die opvolg nie!
Was this review helpful?
See more reviews