Short description
Die pragboek met asemrowende foto's is vir almal wat wil leer kook of reeds lekker kan kook. Met Proe die lekker, nooi Barbara Joubert almal saam op 'n smaakreis deur haar koswereld.
Long description
Die pragboek met asemrowende foto's is vir almal wat wil leer kook of reeds lekker kan kook. Met Proe die lekker, nooi Barbara Joubert almal saam op 'n smaakreis deur haar koswereld. Elke resep is 'n tree op die kosreis - van gister se tamatiebredie, pampoenkoekies en soetpatat tot vandag se kos vir besige dae.