Short description
Raamwerk is n splinternuwe eerstetaal-reeks vir hoërskole, spesifiek ontwikkel met die oog op Uitkoms Gebaseerde Onderwys. Wat bied Raamwerk vir die onderwyser? -Maak UGO maklik. -Help met assesserng, deur middel van n volledige en goed gestruktureerde onderwysersgids.
Long description
Raamwerk is n splinternuwe eerstetaal-reeks vir hoërskole, spesifiek ontwikkel met die oog op Uitkoms Gebaseerde Onderwys. Wat bied Raamwerk vir die onderwyser? -Maak UGO maklik. -Help met assesserng, deur middel van n volledige en goed gestruktureerde onderwysersgids. -Sal leerders wakker hou en leer dink! -Ontwikkel steeds lees-, skryf- en luistervaardighede. -Bied geleentheid om taalstrukture in konteks toe te pas. -Plaas taalonderrig binne die elektroniese Internet-Eeu.