Raamwerk

Author:
H. Moore; H. Viljoen; L. Hofmeyer
Format:
Softcover

Was:R88.95
Now:R74.95
eBucks:eB750

South Africa

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Raamwerk

Short description

Hierdie reeks is spesifiek gekonsetualiseer met die huistaal-leeruitkomste en –assesseringstandaarde van die hersiene nasionale kurrikulum in gedagte.

Long description

Hierdie reeks is spesifiek gekonsetualiseer met die huistaal-leeruitkomste en –assesseringstandaarde van die hersiene nasionale kurrikulum in gedagte. Baanbrekerswerk is gedoen om die taalklas weer 'n vreugde te maak: vir die leerder, omdat die keuse van material binne haar of sy raamwerk van en deure tot 'n groter wereld sal ontsluit; vir die onderwyser, omdat gestruktureerde taalaktiwiteite aansluit by boeiende tekste en treffende visuele voorstellings; elke leerderboek bestaan uit 26 bondige eenhede (A tot Z); elke eenheid bestaan uit tekste (woord- en visueel) wat deur mondelinge en groepsaktiwiteite ontgin word, gevolg deur omvattende dekking van een taalaspek in 'Werk met Taal' gevolg deur 'n geintegreerde reeks individuele, skriftelike aktiwiteite in 'Slypsteen'. Raamwerk hersieningsboeke is ontwikkel om taalgebruikswaardighede by leerders in the skerp, vas te le, te hersien en te verfyn. Die hersieningsboeke is aanvullende komponente met aktiwiteite wat gebaseer is op die tekste in die leerderboeke. Die hersieningsboek kan ook deur die onderwyser en leerder as assesseringsinstrument van leeruitkoms 6 gebruik word. Antwoorde tot die hersieningsboek kom agter in die raamwerk onderwysersgids voor. Die onderwysersgidse bevat onder andere: inligting oor die hersiene nasionale kurrikulum; 'n tabel en aanwysings wat aandui hoe die leeruitkomste en assesseringstandaarde met die leerderboek as instrument bereik kan word; bruikbare en fotokopieerbare assesseringsblaaie; alle antwoorde op aktiwiteite in die leerderboek; aanvullende aktiwiteite vir gemotiveerde leerders.

Product details

Publisher:
South Africa Maskew Miller Longman Pty.Ltd
ISBN:
9780636053298
Publication date:
January 2004
Weight:
200g
Edition:
New title
Readership:
Grade: 6

Other products to consider

No image
Raamwerk: (Gr 7: Learner's Book)

Author:
Hofmeyer; Moore; VILJOEN
Was R96.95
Now R81.95
(eB 820)
No image
Advance with English

Author:
A. Mawasha; J. Mlotshwa; M. Ralenala; N. Grant; P. Brennan
Was R87.95
Now R73.95
(eB 740)
No image
Kosmos

Author:
A. Jordaan; G. Kleynhans; J. Biesenbach; R. van Rooy
Now R150.95
(eB 1510)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Raamwerk

Raamwerk

Was:R88.95
Now:R74.95
eBucks:eB750
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter