Short description
Die buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

raponsie
Reviewed by Ester on 17 November 2012
storie is goed,maar my dogtertjie hou nie van die lyn waar die prins se oe deur die dorings gesteek word nie, en die prente is nie goed geilustreer nie,sy soek die REGTE prinses,sal volgende keer kyk vir die "ou "stories wat ons ken
Was this review helpful?