Riaan Cruywagen - Wat's Nuus

Hier is dit nou! Riaan klim uit die TV-kas! Sy langverwagte outobiografie met die ware Riaan gaan elke mens laat regop sit. Gou word die leser in... more
Author:
Riaan Cruywagen
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 80.00  | 1 used from R 50.00
Was:
R90.00
Now:
R86.00
eBucks:
eB860
Discovery Miles:
860
  • Pintrest

Short description

Hier is dit nou! Riaan klim uit die TV-kas! Sy langverwagte outobiografie met die ware Riaan gaan elke mens laat regop sit. Gou word die leser in hierdie kostelike, gemaklike en informatiewe biografie ingetrek, sodat jy later absoluut meegevoer word deur die welkome inligting.

Long description

Hier is dit nou! Riaan klim uit die TV-kas! Sy langverwagte outobiografie met die ware Riaan gaan elke mens laat regop sit. Gou word die leser in hierdie kostelike, gemaklike en informatiewe biografie ingetrek, sodat jy later absoluut meegevoer word deur die welkome inligting. Dit voel eintlik asof jy vir ete by die Cruywagens genooi is en jy in 'n diep gemakstoel na daardie welluidende mooi stem sit en luister wat op 'n boertige en gesellige manier onthou. Hy bring al vir die afgelope 47 jaar vir ons die nuus in ons huis en lyk sowaar nog presies dieselfde. Vind uit hoekom hy die geloofwaardigste Suid-Afrikaner naas Nelson Mandela is. In hierdie boek wys ons jou wie Riaan werklik is. 'n Familieman wat 'n passie het vir Afrikaans en wat mal is oor 'n goeie grap. Hier boek gaan jou laat skater van die lag en jou hart laat warm klop na jy dit gelees het.

Product details

Imprint:
Naledi
Publisher:
Naledi
ISBN:
9781920518158
Publication date:
April 2012
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
325g
Pages:
272
Audience:
General
Pages:
272

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Riaan - Wat's nuus
Reviewed by Annette on 04 February 2013
4 of 6 people found the following review helpful:

Briljant, niks minder van Riaan verwag nie!

Was this review helpful?    

 

  Riaan Kruywagen - Wat's nuus
Reviewed by Unknown from Paarl on 22 December 2012
3 of 4 people found the following review helpful:

Het nog nie die boek gelees nie, maar ek glo dis beslis 'n goeie kopie met lekker leesgenot!

Was this review helpful?    

 

  Riaan Cruywagen
Reviewed by Erna Venter from Elliot Oos-Kaap on 29 January 2013
3 of 5 people found the following review helpful:

Riaan se Wat's nuus bied leesgenot uit die boonste rakke. 'n Moeite werd boek deur 'n baie besonderse mens. Ek het die boek verskriklik geniet!

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R50.00 + R35.00 Post office delivery Good booksagain.co.za

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
31 Jan 2010
Location:
Johannesburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ships within three working days.

Add to basket
R80.00 + R35.00 Post office delivery New Green

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
19 Dec 2012
Location:
Cape Town, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket