Die towerbril

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. more
Subtitle:
Reader / Storybook (Grade 5)
Author:
Janie Oosthuysen; Oosthuysen, Janie
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R49.00
eBucks:
eB490
Discovery Miles:
490
  • Pintrest

Short description

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase.

Long description

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is. Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

Product details

Imprint:
Kagiso
Publisher:
Kagiso; Perskor
ISBN:
9780798665858
Publication date:
January 2004
Weight:
50g
Readership:
Grade: 5

Customer reviews & ratings