Short description
Saartjie lees in 'n tydskrif van kinders in Amerika wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, maar Anna en Lina is nie so gretig om saam te speel nie.