Sasol Eerste Veldgids Tot Roofvoels Van Suider-Afrika

Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en... more
Author:
David Allan
Format:
Softcover
Edition:
1

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 10.00
Now:
R49.00
eBucks:
eB490
Discovery Miles:
490
  • Pintrest

Short description

Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer alge

Long description

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.

Product details

Imprint:
Struik
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781868723133
Publication date:
August 2003
Length:
165mm
Width:
110mm
Thickness:
5mm
Weight:
80g
Edition:
1
Pages:
56
Readership:
Children
Audience:
General
Pages:
56
Illustrated:
Illustrated

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R10.00 + R35.00 Post office delivery New Netbooks

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
13 Apr 2011
Location:
Milnerton Ridge, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket