Slange and Ander Reptiele Van Suider-Afrika

Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit... more
Author:
Tracey Hawthorne
Format:
Softcover
Edition:
Reissue

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 10.00
Now:
R49.00
eBucks:
eB490
Discovery Miles:
490
  • Pintrest

Short description

Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige fot

Long description

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in geheime van die opwindende w?reld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidsies is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.

Product details

Imprint:
Struik Nature
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781868721887
Publication date:
August 1998
Length:
165mm
Width:
110mm
Thickness:
4mm
Weight:
82g
Edition:
Reissue
Pages:
56
Illustrations:
56 photographs, maps
Readership:
Age: From 2 to 12
Audience:
Children
Age Group:
2-12
Illustrations:
56 photographs, maps
Pages:
56
Illustrated:
True

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R10.00 + R35.00 Post office delivery New Netbooks

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
13 Apr 2011
Location:
Milnerton Ridge, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket