Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika

Author:
Alan Weaving
Format:
Softcover

Now:R45.95
eBucks:eB460

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika

Short description

Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene

Long description

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781868723164
Publication date:
August 1999
Length:
165mm
Width:
110mm
Thickness:
5mm
Weight:
80g
Edition:
1
Pages:
56
Illustrations:
photographs, illustrations

Other products to consider

Field guide to trees of Southern Africa: (1ST - 1997)
Field guide to trees of Southern Africa: (1ST - 1997)

Author:
Braam Van Wyk; Piet van Wyk
Now R243.95
(eB 2440)
Goggagids: Die geleedpotiges van Suider-Afrika
Goggagids: Die geleedpotiges van Suider-Afrika

Author:
Ansie Dippenaar-Schoeman; Erik Holm
Now R295.95
(eB 2960)
A complete guide to the snakes of Southern Africa
A complete guide to the snakes of Southern Africa

Author:
Johan Marais
Now R243.95
(eB 2440)
Sasol first field guide to mushrooms of Southern Africa
Sasol first field guide to mushrooms of Southern Africa

Author:
M. Branch
Now R45.95
(eB 460)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika

Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika

Now:R45.95
eBucks:eB460
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter