Short description
Hoe sal ons 2011 onthou? Wat het Julius Malema en Steve Hofmeyr nou weer kwytgeraak? En wat het mense te se gehad oor Kate en William se troue, wat nog te se van Zuma se jongste bruid?
Long description
Hoe sal ons 2011 onthou? Wat het Julius Malema en Steve Hofmeyr nou weer kwytgeraak? En wat het mense te se gehad oor Kate en William se troue, wat nog te se van Zuma se jongste bruid? Ervare joernaliste Yvonne Beyers en Willem Kempen bring 'n verskeidenheid aanhalings byeen, met kommentaar, oor die segoed van beroemdes, berugtes en onbekendes.