Sensoriese intelligensie

Subtitle:
Waarom dit meer saakmaak as IK en emosionele intelligensie
Author:
Annemarie Lombard
Format:
Softcover

Now:R130.95
eBucks:eB1310

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Sensoriese intelligensie

Short description

Ons ervaar ons omgewing op 'n unieke manier deur ons sintuie. Dieselfde beelde, klanke, reuke, smake en teksture word verskillend deur verskillende mense ervaar.

Long description

Ons ervaar ons omgewing op 'n unieke manier deur ons sintuie. Dieselfde beelde, klanke, reuke, smake en teksture word verskillend deur verskillende mense ervaar. Sensoriese intelligensie verduidelik in maklike leketaal hoe dít werk om jou te help verstaan hoekom jy en ander op julle unieke manier op sensoriese insette reageer. Die titel vertel jou ook hoe jy jou sintuie kan moduleer om by jou omgewing en ander aan te pas, of jou omgewing kan verander om by jou sensoriese voorkeure te pas. Konflik is dikwels niks meer as sensoriese irritasie nie – maklik om op te los as jy weet waaroor dit gaan. Dit kan op alle vlakke van die lewe toegepas word: tuis, by die werk en in verhoudings. Sensoriese intelligensie plaas voor- en afkeure, nukke en irritasies in perspektief, en stel 'n magdom praktiese maniere voor om die te verander wat jou kniehalter.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992655
Publication date:
September 2007
Length:
245mm
Width:
171mm
Weight:
284g
Edition:
New title
Pages:
160

Other products to consider

Deceptively Delicious: Simple Secrets to Get Your Kids Eating Good Food
Deceptively Delicious: Simple Secrets to Get Your Kids Eating Good Food

Author:
Jessica Seinfeld
Now R113.95
(eB 1140)
Play Therapy
Play Therapy

Author:
Virginia M. Axline
Now R79.95
(eB 800)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Sensoriese intelligensie

Sensoriese intelligensie

Now:R130.95
eBucks:eB1310
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter