Short description
Eugene Kemp en Derrich Gardner is nou sowat drie jaar en 150 kletse aan die gesels in die baie gewilde Brekfis met die Shrink, elke Saterdagoggend op RSG. Die vorige boeke (Brekfis met die Shrink en Shrinkstories) het alle verwagtinge oortref.
Long description
Eugene Kemp en Derrich Gardner is nou sowat drie jaar en 150 kletse aan die gesels in die baie gewilde Brekfis met die Shrink, elke Saterdagoggend op RSG. Die vorige boeke (Brekfis met die Shrink en Shrinkstories) het alle verwagtinge oortref. Luisteraars van hierdie gewilde program verkies om al die gesprekke weer rustig te lees en daaroor goed na te dink. Glo my: Hier is baie ""vaste kos"" - gedagtes wat jou lank sal bybly en dalk so 'n bietjie konfronteer met hoe jy elke dag leef.