Short description
Hierdie aktiwiteitsboek help kinders vanaf 4 jaar om speel-speel die basiese vaardighede te begin baasraak wat hulle in hulle eerste skooljaar sal nodig he.
Long description
Hierdie aktiwiteitsboek help kinders vanaf 4 jaar om speel-speel die basiese vaardighede te begin baasraak wat hulle in hulle eerste skooljaar sal nodig he. Met meer as 200 aktiwiteite en oefeninge leer kinders reeds skryf-, lees-, handkoordinasie- en telvaardighede aan en leer oor vorms, kleure, syfers, letters, die name van diere en vele meer! Dit is die ideale titel om kleiner kinders skoolgereed te kry, of as prettige aktiwiteite vir eerste skoolgangers om die leerproses aan te help.
Customer reviews & ratings