Skoolgereed

Hierdie aktiwiteitsboek help kinders vanaf 4 jaar om speel-speel die basiese vaardighede te begin baasraak wat hulle in hulle eerste skooljaar sal... more
Author:
Christian Ortega
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R89.00
Now:
R85.00
eBucks:
eB850
Discovery Miles:
850
  • Pintrest

Short description

Hierdie aktiwiteitsboek help kinders vanaf 4 jaar om speel-speel die basiese vaardighede te begin baasraak wat hulle in hulle eerste skooljaar sal nodig he.

Long description

Hierdie aktiwiteitsboek help kinders vanaf 4 jaar om speel-speel die basiese vaardighede te begin baasraak wat hulle in hulle eerste skooljaar sal nodig he. Met meer as 200 aktiwiteite en oefeninge leer kinders reeds skryf-, lees-, handkoordinasie- en telvaardighede aan en leer oor vorms, kleure, syfers, letters, die name van diere en vele meer! Dit is die ideale titel om kleiner kinders skoolgereed te kry, of as prettige aktiwiteite vir eerste skoolgangers om die leerproses aan te help.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798151085
Publication date:
September 2009
Length:
265mm
Width:
207mm
Weight:
385g
Pages:
180
Audience:
Children
Pages:
180

Customer reviews & ratings