Slange en slangbyte in Suid-Afrika

Author:
Johan Marais
Format:
Softcover

Now:R135.95
eBucks:eB1360

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 6 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Slange en slangbyte in Suid-Afrika

Short description

Kan jy elke slang in die gras identifiseer? Met hierdie onontbeerlike gids vir almal wat graag in die veld kom, leer jy hoe om die molslang van sy giftige vriende te onderskei en hoe gemaak as iemand in jou groep met 'n pofadder of 'n rinkhals gekruis he

Long description

Die titel bespreek 48 slangspesies wat 'n mens dikwels in Suider-Afrika raakloop. Daar word onderskei tussen die skadelose slange en die gevaarlike slange en wei spesiale aandag aan die skadeloses wat dikwels met gevaarlike spesies verwar word. Die titel benader die onderwerp op 'n direkte en eenvoudige manier wat dit toeganklik maak vir 'n ieder en 'n elk. Title verduidelik die stappe waarop slange ge?dentifiseer kan word eksplisiet, en in die afdeling oor slangbyte gee hy waardevolle advies oor die nood-behandeling en bespreek die simptome wat voorkom nadat iemand deur 'n spesifieke slang gebyt is. Die moontlikheid van verwarring tussen spesies word uitgesluit deur foto's te gebruik van slange in verskillende stadia van hul ontwikkeling en met verskillende kleurpatrone. As een slang maklik met 'n ander verwar kan word, word dit duidelik aangedui sodat daar geen twyfel kan bestaan watter slang watter een is nie. Die beskrywing van slangspesies dui die onderskeidende kenmerke aan en beskryf die tipiese gedragspatrone. 'n Dubbelblad word aan elke slangspesie gewei en die beskrywing van elke spesie word van 'n verspreidingskaart en 6 tot 8 foto's vergesel.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781868724741
Publication date:
May 1999
Length:
210mm
Width:
148mm
Thickness:
5mm
Weight:
201g
Edition:
1
Pages:
80
Illustrations:
200 photographs, maps

More buying options

View all 1 used from R80.00
Queries
R80.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Y Havenga  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Field Guides: Mammals of Southern Africa
Field Guides: Mammals of Southern Africa

Author:
Sean Fraser
Now R40.95
(eB 410)
Field Guides: Soogdiere Van Suider-Afrika
Field Guides: Soogdiere Van Suider-Afrika

Author:
Sean Fraser
Now R40.95
(eB 410)
Field Guides: Snakes and Other Reptiles of Southern Africa
Field Guides: Snakes and Other Reptiles of Southern Africa

Author:
Tracey Hawthorne
Now R40.95
(eB 410)
Sasol First Field Guide: Slange and Ander Reptiele Van Suider-Afrika
Sasol First Field Guide: Slange and Ander Reptiele Van Suider-Afrika

Author:
Tracey Hawthorne
Now R40.95
(eB 410)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Slange en slangbyte in Suid-Afrika

Slange en slangbyte in Suid-Afrika

Now:R135.95
eBucks:eB1360
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Byleveld: dossier van 'n baasspeurder
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

2.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

3.
Wouter en Bessie
Was R110.00
Now R12.95
(eB 130)

4.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

5.
Fiela Se Kind
Now R60.95
(eB 610)

6.
Platteland
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

7.
Kook en geniet
Was R261.95
Now R170.95
(eB 1710)

8.
Skouspel 2011
Was R159.95
Now R128.95
(eB 1290)

9.
Kaalvoet
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

10.
Rembrandt Se Meisie In Die Maan
Now R103.95
(eB 1040)

m.kalahari.com
 
Newsletter