Short description
Spiere Smurf wens hy is 'n ridder van die Ronde Tafel. Nou is sy kans!
Long description
Spiere Smurf wens hy is 'n ridder van die Ronde Tafel. Nou is sy kans! 'n Vuursmurfende draak bedreig Smurfiedorp en dis Spiere Smurf die Ridder tot die redding! Maar hy't nie geweet die draak is so groot nie ... Maak die grootte van die ridder werklik saak of gaan dit eintlik oor die grootte van sy hart?