Sprokies

Author:
Wendy Maartens
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R130.95
eBucks:eB1310

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Sprokies

Short description

Hierdie sprokiesboek is propvol klassieke sprokies wat al eeue lank kinders regoor die wereld se harte steel – stories soos Sneeuwitjie en die sewe dwergies, Aspoestertjie, Aladdin en die towerlamp, Repelsteeltjie, Raponsie, Hansie en Grietjie, Die gestewelde kat, Gouelokkies en die drie bere en Die paddaprins.

Long description

Hierdie sprokiesboek is propvol klassieke sprokies wat al eeue lank kinders regoor die wereld se harte steel – stories soos Sneeuwitjie en die sewe dwergies, Aspoestertjie, Aladdin en die towerlamp, Repelsteeltjie, Raponsie, Hansie en Grietjie, Die gestewelde kat, Gouelokkies en die drie bere en Die paddaprins. Perfek vir slaaptyd of sommer net vir ’n lekker storie-bederf!

Product details

Illustrator:
Maja Sereda
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799342789
Publication date:
October 2008
Length:
208mm
Width:
210mm
Pages:
112

Other products to consider

Aandstories Vir Kleuters
Aandstories Vir Kleuters

Author:
Pieter W. Grobbelaar
Now R162.95
(eB 1630)
Haas Das se nuuskas
Haas Das se nuuskas

Author:
Louise Smit
Now R119.95
(eB 1200)
Jasper-reeks Boek 1: Wat 'n dag!
Jasper-reeks Boek 1: Wat 'n dag!

Author:
Francois Maree
Now R27.95
(eB 280)
Pasop vir die feetjies
Pasop vir die feetjies

Author:
Jaco Jacobs
Now R60.95
(eB 610)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Storietyd
Reviewed by Allison on 18 February 2010
751 of 1530 people found the following review helpful:

Eendag lank lank gelede was daar… Sprokies en ander gunsteling-stories. Die perfekte boek om die kleinding droomland toe te stuur of sommer net te bederf. Dis ‘n pragtige hardeband met wonderlike illustrasies wat die verbeelding sal aanwakker. Van die stories sluit in: Aspoestertjie, Repelsteeltjie, Raponsie, Hansie en Grietjie, Die gestewelde kat, Gouelokkies en die drie bere, Die drie varkies, Rooikappie en meer. Maar die boek is nie net vir voorlees nie. Dit sal ‘n juweel bly totdat jou kind self kan lees – en ouers sal dit ook weer lekker vind om hulle kinderdae-stories weer te herroep. Die illustreerder, Maja Sereda, het in 2009 die ATKV-Woordveertjie vir haar illustrasies in Liewe Land, ‘n Olifant gewen.

Was this review helpful?    

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter