Wat Van 'n Storie Voor Droomland?

Wat se jy daar? Weet jy nie wat om vanaand te droom nie? Dalk kan ons help! Weet jy wie almal in Droomland bly? Daar is 'n reus wat nie soos ander... more
Illustrator:
Ruyer, Francois
Format:
Hardcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 135.00
Now:
R162.00
eBucks:
eB1 620
Discovery Miles:
1 620
  • Pintrest

Short description

Wat se jy daar? Weet jy nie wat om vanaand te droom nie? Dalk kan ons help! Weet jy wie almal in Droomland bly? Daar is 'n reus wat nie soos ander reuse is nie. En Andries Olifant kan nie in 'n winkel werk nie, want 'n olifant is nou eenmaal net nie 'n mu

Long description

Wat se jy daar? Weet jy nie wat om vanaand te droom nie? Dalk kan ons help! Weet jy wie almal in Droomland bly? Daar is 'n reus wat nie soos ander reuse is nie. En Andries Olifant kan nie in 'n winkel werk nie, want 'n olifant is nou eenmaal net nie 'n muis nie. Hennie Haan is die ongelukkigste haan op aarde. Nie 'n enkele dag gaan verby sonder dat iemand op hom skree nie. Septimus Slang gril vir vleis – hy's 'n vegetarier en eet niks wat kan loop nie. Myro is 'n pragtige persiese kat, maar hy is vreeslik lui en verwaand. Hy doen nie eens die moeite om te spin nie... So... Wat van 'n storie voor Droomland?

Product details

Imprint:
Fantasi
Publisher:
Fantasi Books
ISBN:
9781920475314
Publication date:
July 2011
Length:
292mm
Width:
220mm
Weight:
740g
Pages:
112
Audience:
Children
Pages:
112

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R135.00 + R35.00 Post office delivery New Readers Warehouse

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
20 Jul 2011
Location:
Cape Town Diep River, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ships within 2 working days

Add to basket