Totsiens, Sugarplum

ATKV-Kinderboektoekennings 2007: Selfleeskategorie: graad 4-5
Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende,... more
Author:
Lize Roux
Format:
Softcover
Edition:
2nd ed

Delivery:
South Africa Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R80.00
eBucks:
eB800
Discovery Miles:
800
  • Pintrest

Short description

ATKV-Kinderboektoekennings 2007: Selfleeskategorie: graad 4-5
Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaardagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette.

Long description

Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaardagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette …Gaan Sugarplum aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaardag van Anri se hele lewe wees?

Product details

Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799344486
Publication date:
March 2009
Length:
212mm
Width:
137mm
Edition:
2nd ed
Pages:
64
Readership:
Young adult
Audience:
Children
Pages:
64

Customer reviews & ratings