Short description
Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere towersleutel -stories uit Fase 5.
Long description
Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere towersleutel -stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.
Customer reviews & ratings