Storieman Omnibus 1

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie... more
Compiler:
Leon Rousseau
Format:
Mixed-media
Edition:
1st
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R145.00
Now:
R108.00
eBucks:
eB1 080
Discovery Miles:
1 080
  • Pintrest

Short description

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Long description

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Besie”, “Van Hunks en sy pyp” en “Wolraad Woltemade”, asook na die klassieke “Brolloks en Bittergal” en “Jakkals en Wolf”-stories.

Hier is ook feëverhale soos “Die drie varkies” en “Gouelokkies” om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor... Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798156967
Publication date:
August 2012
Additional format:
CD-ROM
Length:
280mm
Width:
215mm
Edition:
1st
Pages:
80
First published:
20-08-2012
Audience:
Children
Pages:
80

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Well done
Reviewed by Tjaart from Alberton, South Africa on 05 December 2012
1 of 1 people found the following review helpful:

It was a nice 1st exepierience with Kalahari. Well done.

Was this review helpful?    

 

  Storieman
Reviewed by Unknown from Brits on 19 September 2012
1 of 1 people found the following review helpful:

Average

Was this review helpful?    

 

  Baie gelukkig
Reviewed by Deon from Pinetown on 13 May 2013

Soos altyd is Kalahari 100% met hul bestellings. Boek 'n wenner.

Was this review helpful?    

See more reviews