Short description
Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid 1 bied meer as 230 getoetste resepte, en is jou sleutel tot: vinnige, maklike en voedsame maaltye; doeltreffende bloedsuikerbeheer; optimale gesondheid; ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet.
Long description
Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid 1 bied meer as 230 getoetste resepte, en is jou sleutel tot: vinnige, maklike en voedsame maaltye; doeltreffende bloedsuikerbeheer; optimale gesondheid; ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Boonop verskaf die skrywer belangrike inlichting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die Glukemiese Lading (GL) asook waardevolle wenke vir spyskaartbeplanning en die beste koskeuses vir spesifieke geleenthede soos statigste en kinderpartytjies.