Short description
Met Superfiks word die grondslag vir u kind se opvoeding deeglik gelê deur middel van oefening in die sleutelvaardighede van Afrikaanse taal. Superfiks het uitdagende oefeninge om die kind te stimuleer en die material sal hul aandag boei en die leerprose
Long description
Met Superfiks word die grondslag vir u kind se opvoeding deeglik gelê deur middel van oefening in die sleutelvaardighede van Afrikaanse taal. Superfiks het uitdagende oefeninge om die kind te stimuleer en die material sal hul aandag boei en die leerproses verryk.