Short description
Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van die swartvrou Poppie Nongena is ’n aangrypend menslike portret en tegelyk ook ’n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van dié boek is gesê dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan