Short description
Om ’n seevakansie by ’n eksentrieke, buierige ou alleen-man deur te bring, is geen opwindende vooruitsig vir ’n meisiekind soos Anita nie. Selfs al reken Rudi, haar jonger broer, die saak het meriete.
Maar toe hulle op die lughawe afgehaal word deur ’n h