Only from 3rd party sellers

Trompie die dromer

Die Boksombende word bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom.... more
Author:
Smith, Topsy
Format:
Softcover
Edition:
New title
Average customer rating:
 (Reviews)

3rd Party:
used from R 60.00
  • Pintrest

Short description

Die Boksombende word bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse opgetrek.

Long description

Die Boksombende word bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse opgetrek. Die bende bele 'n spesiale vergadering om hierdie saak te bespreek - hoe durf Trompie 'n meisie se geselskap bo hulle s'n verkies? Hul leier laat hom egter nie voorse nie, maar gelukkig vir sy bende ontdek hy baie gou dis duur om 'n meisie aan te hou en se haar een aand na 'n dans by die skool af. Nou kan die Boksombende weer saam dinge doen soos om perskes te steel en na spookstories te luister. Die jaarlikse interskole atletiekbyeenkoms is om die draai en Trompie wil vreeslik graag spykerskoene he sodat hy soos 'n ware wenner kan hardloop. Hy gaan 'n ingewikkelde ruiltransaksie met een van sy klasmaats aan en moet op die groot dag eers vuisslaan met 'n leerder van 'n ander skool wat hom gedurende 'n resies pootjie voordat hy uiteindelik met sy eer ongeskonde uit die stryd kan tree.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798147217
Publication date:
January 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
165g
Edition:
New title
Pages:
123
Readership:
Children
Audience:
Children
Pages:
123

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  trompie kan inspireer ook!!!
Reviewed by Me Susan Fourie from Potchefstroom, South-Africa on 25 June 2007
4081 of 8740 people found the following review helpful:

Ons kinders word aangemoedig om 50 Afrikaanse en 50 Engelse boeke per jaar te lees. Dit gaan maar moeilik om gelees te kry tussen al die skoolwerk, en is die kinders ook maar lui. My kind het hierdie boek as geskenk gekry en kon hom nie neersit nie. Jy het baie keer gehoor hoe lag hy kliphard in die kamer. Nodeloos om te sĂȘ, ek moes al 9 boeke wat nou al beskikbaar is in die reeks vir hom koop en hy is reeds besig met nr 3. Dit is maklik geskryf en omdat dit kort stories is, voel dit nie of jy nooit gaan klaar kry met die boek nie.

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R60.00 + R35.00 Post office delivery Like New Linda Bisset

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Jan 2011
Location:
Stellenridge, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket