Tydelose gety

Author:
Lina Spies
Format:
Softcover

Now:R140.95
eBucks:eB1410

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Tydelose gety

Short description

In Tydelose gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog 'n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word.

Long description

In Tydelose gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog 'n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word. Sy bring hulde aan groot figure soos Nelson Mandela, weer eens aan Anne Frank en aan 'n onbekende oorlewende van die holocaust wat met oop gordyne slaap om elke nuwe dag te verwelkom. Vir Spies is daar geen twyfel nie dat die Afrikaanssprekende nog 'n plek in Suid-Afrika het en hier sinvol en gelukkig kan lewe. Die beheerste lewensvreugde van die laaste verse spreek van 'n oorwoenheid en soberheid wat aan Elisabeth Eybers se laaste gedigte herinner. Vir die eerste keer neem Spies ook enkele vertaalde gedigte in 'n bundel op waardeur sy 'n bydrae lewer tot die bekendstelling van wereldpoesie in Afrikaans. Lina Spies is 'n bekende en geliefde Afrikaanse digter en haar gedigte word gereeld vir skole en universiteite voorgeskryf. Sy skryf ook gereeld bydraes oor die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde vir By, die Saterdagbylaag van Die Burger, Volksblad en Beeld.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869193836
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
84

Other products to consider

Toe dit nog vroeg was
Toe dit nog vroeg was

Author:
Mari Grobler
Now R145.95
(eB 1460)
Toevallige tekens
Toevallige tekens

Author:
Martjie Bosman
Now R150.95
(eB 1510)
Die skyn van tuiskoms: 'n Keur
Die skyn van tuiskoms: 'n Keur

Author:
Lina Spies
Now R160.95
(eB 1610)
Onversadig
Onversadig

Author:
T.T. Cloete
Now R182.95
(eB 1830)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Tydelose gety

Tydelose gety

Now:R140.95
eBucks:eB1410
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

10.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

m.kalahari.com
 
Newsletter