Van die Kaap tot Kilimandjaro

Subtitle:
’n Voetsporereis
Author:
Johan Badenhorst
Format:
Softcover

Available new & used:

South Africa


No image Only from 3rd party sellers

Short description

In Van die Kaap tot Kilimandjaro vertel regisseur Johan Badenhorst onderhoudend van die Voetspore-span se derde reis deur Afrika. Kaapstad met sy kenmerkende berg is 'n geskikte vertrekpunt.

Long description

In Van die Kaap tot Kilimandjaro vertel regisseur Johan Badenhorst onderhoudend van die Voetspore-span se derde reis deur Afrika. Kaapstad met sy kenmerkende berg is 'n geskikte vertrekpunt. Van daar met die 4X4-Nissans deur die Sederberge, oor Verneukpan, deur Kgalagadi en die Kalahari, dan in Botswana deur die poort tot die Okavango-delta, die Chobe-wildparadys, Barotseland op die vloedvlaktes van die Zambezi, en dan oos deur Zambie en Malawi. Deur die ongerepte woude in die noorde van Mosambiek ry die span tot by die kus waar met 'n dau gevaar word na die eiland Ibo met sy ou Portugees-koloniale geboue en silwersmede wat op 'n primitiewe manier met handgereedskap en 'n mondblaasbalk juweliersware maak. Verder noordwaarts deur die Selous-wildtuin tot by die polsende stad van Dar-es-Salaam. Dan 'n besoek aan Zanzibar, eksoties, speseryryke eiland, voor hulle wes draai na die Ngorogoro-krater met sy unieke, volmaakte ekosisteem, en die Serengeti. Hul laaste staning word gemaak in Amboseli, Kenia, met 'n wonderlike uitsig op Kilimandjaro, die hoogste berg in Afrika. En soos gewoonlik word daar langs die pad gekamp, gekook, vasgesit, losgekom, gekuier, gekyk, en net eenvoudig geniet. Leuenstoel-avonturiers en 4X4-eienaars deel in die opwinding, terwyl hulle meer te wete kom oor Afrika en sy unieke besienswaardighede.

Product details

Photographer:
Rey Janse van Rensburg
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798148450
Publication date:
June 2007
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
470g
Pages:
240

More buying options

View all 2 new from R148.00
Queries
R148.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Treasure House  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R178.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Treasure House  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Bradt Zambia: The Bradt Travel Guide
Bradt Zambia: The Bradt Travel Guide

Author:
Chris McIntyre
Now R234.95
(eB 2350)
Onsigbaar
Onsigbaar

Author:
Deon Meyer
Now R202.95
(eB 2030)
Effective guest house management
Effective guest house management

Author:
Ronelle Henning
Now R296.95
(eB 2970)

Buy this product

No image

Van die Kaap tot Kilimandjaro

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter